top of page

Bedieninge/Ministries

Ons het verskeie bedieninge waar jy betrokke kan raak.
Different ministries where You can become involved.

Prisma sterre (60 plussers) 

Donderdae oggende 9:30. Soos sterre skyn ons om Jesus aan mense bekend te maak. Kom kuier, eet en koffie saam met ons by Prisma.

bible-study1-1024x539.jpg
1.18.HOME_.CC.FandomSmallGroups.jpg

Prisma Groepe

Selgroepe

Sinoville/Annlin

André & Alta Koch 

DILLE WEG 341 ANNLIN 

083 994 6640 / 083 277 9229

Sinoville/Montana

Danie Prinslo

126 GAMKA LAAN SINOVILLE 

Danie - 067 568 6437

Deon - 082 835 8875

Doornpoort

Gerhard Laubser

44 FIROORD STR

DOORNPOORT

082 788 2132 / 082856 0667

Belangegroepe


Karavaan groep
Kontak: 012 543 1033

Vroue Bediening


 

“Kom wees deel van ’n gemeenskap van vroue wat saam lag, deel, bid en groei. Of jy nuut is of al jare saam met ons stap  daar is altyd ’n plek vir jou aan ons tafel.”

 

Vir meer inligting Kontak: 

Joozine Botha: 079 509 9185

Sonet Kotzee: 083 345 7676

41488-women-group-ThinkstockPhotos-636996890.1200w.tn.jpg

Baard Aande

Kuier elke tweede Maandag van die maand saam met ander manne. 
Prisma Saal: 18:15

Skole bediening/ School ministry

Kerk planting/ Church Planting 

Church planting is better together. We’re thankful to partner with churches in the Abundant Life Network as we step out in faith to plant churches and reach communities with the hope of Jesus.

Prisma Help

Ons mandaat is om mense fisies en geestelik te help deur Hoop te bring. Pastorale berading, voedsel voorsiening en ander ondersteuning word aangebied.

As jy saam met ons mense wil help, maak gerus 'n bydrae op die volgende manier - gaan na Gee/Give en gebruik die verwysing: Prisma Help

Prisma
Gemeente/Church

012 543 1033

admin@prisma.org.za

218 Marjoram Ave. Sinoville, Pretoria

  • Grey Instagram Icon
  • Grey Facebook Icon
bottom of page