top of page
IMG_1315_edited.jpg

Welkom by Prisma Familie

Welkom by Prisma-familie!

Ons is baie opgewonde dat jy hier is en meer oor ons wil uitvind. Prisma is geleë in Sinoville, in die Noorde van Pretoria. Ons vorm deel van die AGS van Suid-Afrika.

​

By Prisma-familie is almal welkom! Ons hou van kuier, en 'n goeie koppie koffie. Ons glo in persoonlike verhoudings, om mekaar beter te leer ken, saam te groei in die Woord, en dag vir dag geslyp te word om Sy heerlikheid te weerspieël. 

Blue Abstract Background

Kontak Ons

Adres

Plot 95, 218 Marjoram Ave, Annlin, Pretoria, 0182

Kontak Ons

012 543 1033

Diens Tye

Afrikaans

9:00

Prisma Kidz

9:00 (Tydens diens)

Engelse Diens

10:45

Wil jy graag lid word by Prisma Gemeente? Jy kan aansluit deur op die "Sluit Aan" skakel te kliek.

Gebeure by Prisma
November...

Ons gebeure tydens November by Prisma. 

image.png

2 November

Baardaand

Bring en braai. Bring jou vleis, pap, sous en slaai word voorsien.

image.png

22 November

Prisma Kidz Afsluiting

Christmas Decorations

29 November

Kerssangdiens 

18:00

image.png

14 November

Vroue afsluiting

Kuns en Kuier saam met

Janine van Niekerk

image.png

27 November 

Jeug Afsluiting

image.png

6 Desember

SCN - Kinderhuis Afsluiting

image.png

20 November

Vetkoek Drive Through

Brick Preparation

29 November

Dankdiens

9:00 AM

IMG_1315.jpg

6 Desember

Oggenddiens

9:00 AM

Gekombineerde diens 

© 2027 Prisma Gemeente

bottom of page